top of page

Dienste

Toegewyde en Liefdevolle Opvoeding: Ons ervare en gekwalifiseerde onderwysers en assistente is daartoe verbind om net die hoogste kwaliteit van opvoeding en versorging te bied. Hier voel elke kind veilig en geborge. Toegewydheid van onderwysers verseker die sosiale- emosionele- en fisiese ontwikkeling wat ly tot ‘n sterk fondasie vir toekomstige sukses.

 

Uitsonderlike Opvoeding: Ons bied ‘n uiteenlopende reeks van aktiwiteite, opvoedkundige programme en leermetodes om ‘n liefde vir leer in elke kind te kweek. Die kurrikulum is ontwerp om die jong kind te inspireer en te stimuleer en is gebasseer op die Nasionale Kurrikulum Raamwerk,en NELDAS. 

​

Veilige Omgewing: U kleuter se veiligheid is ons prioriteit. Die skool beskik oor eersteklas sekuriteitsmaatreëls. Personeel is opgelei in eerstehulp- en noodgeval prosedures om vir ouers die nodige gemoedsrus te gee. Die kleuters voel veilig en geborge op die skool perseel en is dit ‘n plek waar hulle met selfvertroue kan speel, verken en groei.

​

Gesonde Maaltye: Ons voorsien gebalanseerde en gesonde maaltye wat op die perseel voorberei word, sodoende het ouers die versekering dat kleuters genoegsame voeding kry om te groei en te floreer.

​

Ouer betrokkenheid: Ons glo daaraan om sterk verhoudinge met ouers te bou en ouers ten alle tye betrokke te maak by die kleuters se opvoeding. Sodoende kan ons ondersteuning bied aan elke kind se individuele behoeftes en ook elkeen se mylpale vier.

​

Verrykende Aktiwiteite: Kreatiewe kunste, sport, tegnologie is maar net ‘n paar van die aktiwiteite wat aangebied word. Dit wakker nuuskierigheid, kreatiwiteit en kritiese denke by kinders aan. Van kleurvolle en sensoriese aktiwiteite tot interaktiewe spel, skep ons ‘n positiewe en prettige atmosfeer by die skool.

Services

Expert & Loving Care: Our experienced teachers and caregivers are committed to providing the highest standard of education and care, where your child can feel safe and loved. Enabling social, emotional and physical development, laying a foundation for future success.

 

Exceptional Education: We offer a diverse range of activities, educational programs and teaching methods to inspire a love for learning in every child. Our curriculum is designed to stimulate young minds and encourage development and is based on the National Curriculum Framework and NELDS (National Early Learning Development Standards)

​

Safe Environment: Your child's safety is our top priority. Our facilities are equipped with state-of-the-art security measures, Our staff is trained in first aid and emergency procedures to ensure peace of mind for parents. We create a secure and welcoming space where children feel confident to explore and grow.

​

Nutritional Meals: We provide balanced and nutritional meals prepared on-site, ensuring your child receives the fuel they need to flourish.

​

Parental Involvement: We believe in building strong partnerships with parents, involving them in their child education journey, to support each child's individual needs and celebrate every milestones.

​

Enriching Activities: From creative arts, sports, technology, etc our diverse range of activities offers and encourages curiosity, creativity and critical thinking. From colorful sensory activities to interactive playtime, we create an engaging atmosphere.

IMG_20240611_090833_edit_118240515153831.jpg
IMG_20240611_092405_edit_118728021550111.jpg
bottom of page