top of page

Mamma en Kuikentjie

Speel • Leer • Groei 

WhatsApp Image 2026-02-17 at 10.03.11.jpeg

Ons is opgewonde om Klein Fonteintjies Mamma en Kuikentjie bekend te stel - ’n speelse en liefdevolle speelgroep waar kleintjies kan ontdek, verken en selfvertroue bou in ’n veilige en sorgsame omgewing.

Wat kan julle verwag?

✔️  Opvoedkundige en prettige aktiwiteite
✔️  Musiek & beweging
✔️  Sensoriese spel
✔️  Fyn- en grootmotoriese ontwikkeling
✔️  Sosiale interaksie
✔️  ’n Warm en verwelkomende atmosfeer

 Vir wie is dit?

Ideaal vir mammas, pappas, voogde, versorgers — enige iemand wat kwaliteit tyd saam met hul kleintjies wil spandeer terwyl hulle ontwikkel en groei.

WhatsApp Image 2026-02-17 at 10.08.28.jpeg
WhatsApp Image 2026-02-17 at 10.03.50.jpeg

 KLAS TYE 🕘

Ons EERSTE klas begin op 2 Maart. Ons bied 3 gestruktureerde 45-minute klasse daagliks tussen 08:00 – 11:00 aan:

08:00 – 08:45

09:00 – 09:45

10:00 – 10:45

Sluit aan vir een sessie!

Wat kan julle verwag?

📍 Beperkte plekke beskikbaar – Bespreek vandag!

📞 082 566 4138

📧 kleinfonteintjies1@gmail.com

📍 Klein Fonteintjies Kleuterskool

WhatsApp Image 2026-02-17 at 10.05.16.jpeg
bottom of page